Tuisblad / Kompetisies / Skryf in vir kompetisie
Wen 'n naweek by Graceland in Secunda
Wen
Kompetisie sluit 2012-08-10 10:00

Meld aan of registreer op ons webblad en staan 'n kans om 'n naweek vir twee by die Graceland-hotel, -casino en -buiteklub in Secunda te wen.

Die prys sluit in: bed-en-ontbyt, fliekkaartjies vir twee, 'n ronde gholf vir twee of salonbehandelings vir twee, twee R50-dobbelbewyse en 'n kaartjie vir elk vir die promosietrekking om 'n kans te staan om 'n deel van R320 000 of 'n splinternuwe Toyota Etios te wen.

 

Graceland- casino, hotel, en buiteklub

 
HOE OM IN TE SKRYF
Wen 'n naweek by Graceland in Secunda Kompetisie sluit 2012-08-10 10:00

Jy moet 'n geregistreerde gebruiker wees om vir die prys in aanmerking te kom. Kliek op die registreer/ meld aan-skakel en registreer. Beantwoord dan die maklike vraag.

SKRYF IN VIR KOMPETISIE

Jy moet aanmeld voor jy vir die kompetisie kan inskryf.
Om vir die kompetisie te kan inskryf, moet jy 'n geregistreerde gebruiker wees.
WEER
Weer vir Dinsdag 2013-06-18
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 14° - 25° icon
PTA 3° - 18° icon
JHB 2° - 17° icon
BLOEM -1° - 19° icon
DBN 10° - 24° icon
PE 11° - 25° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs