Nou is jou kans om gratis weg te breek na The Ridge Casino en sy StayEasy-hotel eMalahleni.
Die naweek sluit in verblyf vir twee mense, ontbyt, geskenkbewyse vir aandetes, fliekkaartjies en gratis kegelbal.
Om vir die Ridge-naweek in aanmerking te kom, moet jy tussen 27 Julie en 3 Augustus registreer en 'n vraag beantwoord.
The Ridge Casino en StayEasy eMalahleni