Tuisblad / Artikels / Veelsydige Kersfees-engel van krale

Hierdie engel wat deur Steve en Edith Gay van Davieshof-ouetehuis gemaak is, dien verskeie doele.

"'n Mens kan dit as 'n gewiggie op 'n servet, 'n versiering binne 'n glas op die tafel, 'n gewiggie vir 'n tafeldoek of selfs 'n Kersboom-versiering gebruik," vertel Edith.

Hulle het engeltjie uit doekspelde, krale en draad gemaak.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Sondag 2013-05-26
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 11° - 19° icon
PTA 8° - 24° icon
JHB 9° - 23° icon
BLOEM 5° - 26° icon
DBN 16° - 25° icon
PE 10° - 23° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs