Tuisblad / Nuus / Klein Kershelper

Anushka Rossouw, een van die kleingoed wat vir die Kerfees-babafotokompetisie by die Ilanga Mall, Nelspruit, ingeskryf is. Sy neem deel in die afdeling vir kleuters tussen 18 maande en drie jaar. Dié winkelsentrum en Foto First bied saam die kompetisie aan. Die kompetisie sluit volgende Donderdag. Die wenners word op 23 Desember aangekondig.

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Dinsdag 2013-06-18
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 14° - 25° icon
PTA 3° - 18° icon
JHB 2° - 17° icon
BLOEM -1° - 19° icon
DBN 10° - 24° icon
PE 11° - 25° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs