Judah Bridgens (2), 'n leerling van die Carnival Kids-kleuterskool langs die Carnival Square-kinderspeelpark by Lake Umuzi in Secunda, speel in die bal-put. Hy en sy klasmaats het verlede Vrydag by die speelpark pret gehad.