Tuisblad / Artikels / Skry jou kleinding in

Ilanga Mall in Nelspruit bied ‘n “Kersvader se klein helpertjies”-fotokompetisie aan.

Babas en kleuters tussen die ouderdomme van nege maande tot vier jaar kan ingeskryf word.

Die afdelings is as volg: 0 tot 18 maande, 18 maande tot drie jaar en drie tot vier jaar.

Inskrywings kan teen R30 by Foto First in die sentrum gedoen word. Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 20 Desember om 14:00.

Die wenners sal op 23 Desember aangekondig word.

Daar kan groot pryse gewen word.

Vir meer inligting, bel Erika Grové by 013 742 2293

  KOMMENTAAR 
 
WEER
Weer vir Woensdag 2013-06-19
Kies jou area vir sewedaagse voorspelling
CPT 14° - 25° icon
PTA 3° - 18° icon
JHB 2° - 17° icon
BLOEM -1° - 19° icon
DBN 10° - 24° icon
PE 11° - 25° icon
Besoek AfricaWeather.com vir nog weer voorspellings.
 
Wat gebeur
Kategorie-soektog
SKOLE
Vind plaaslike skole
Groepe / Klubs
Vind plaaslike Groepe / Klubs