Die somer is hier. Selfs tot bo op die berg by Kaapsche Hoop is die wêreld weer groen. Hier geniet van Kaapsche Hoop se bekende wilde perde ook die sappige groenigheid.